ONS VISIE

By Elektrisien & Solar Vir U is ons vissie om ons Hemelse Vader te verheerlik deur uitstaande elektriese en sonkragwerk te lewer. Ons het opgemerk dat baie maatskappy nie meer trots in hul werk stel nie, en daarom verbind ons onself tot werk van hoe gehalte wat netjies afgehandel is, lank hou en veiligheid eerste stel. Ons bied dienslewering waarop jy kan staat maak, ons loop die ekstra myl en lewer meer as wat van ons verwag word, elke keer.

ONS SPAN

GEREELDE VRAE

Watse grote sonkrag sisteem het ek nodig?

Rugsteun Sisteem

  • Hoe groot moet my sonkrag sisteem wees om deur beurtkrag te kom?
  • Die gemiddelde huishouding benodig n 5Kw sisteem sonder panele.

Noodsaaklike Sisteem

  • Hoe groot moet my sonkrag sisteem wees net vir noodsaaklike gebruik?
  • n Goeie sisteem vir die gemiddelde huishouding benodig n 5Kw sisteem met 6 panele.

Volle Sisteem

  • Hoe groot moet my sonkrag sisteem wees om slegs vanaf dit te lewe?
  • n Goeie sisteem vir die gemiddelde huishouding benodig n 10Kw sisteem met 12 panele.

HANDELSURE

  • Sondag
  • Maandag:
  • Disndag:
  • Woensdag:
  • Donderdag:
  • Vrydag:
  • Saterdag:
  • 7:00-16:00
  • 7:00-16:00
  • 7:00-16:00
  • 7:00-16:00
  • 7:00-16:00
  • 7:00-16:00
  • Gesluit

KONTAK BESONDERHEDE

Epos Ons

info@elektrisienensolar.co.za

Skakel Ons

  • 012 006 1028
  • 082 591 8880
  • 084 299 7584

 

Adres